William Baldwin | |
Geboorte | 21 Februarie 1963 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1989–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
William Baldwin (gebore 21 Februarie 1963) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Backdraft (1991), Sliver (1993), Fair Game (1995), en The Squid and the Whale (2005).
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search